Skip to content
Donker Wolf episode artwork

EPISODE · Apr 20, 2021 · 2 MIN

Donker Wolf

from Bile_Phase · host Funswys

Donker Wolf Tien vingers op die stier wiel sit hom in 5de rat vol spoed in hierdie vier wiel ry ons op die highway, vanfokkentasties on repeat opad trug na die ou valley new beginings new enemys old battles to settle voor ek kan an gaan in die siek wereld a smoke and a pancake a cigare and a waffle n bong en n crate gee my halfte van daai kwaai babe=asb hierdie rit is kak hierdie rit is kak hierdie rit is kak EK SIT MET N HARD KLOP IN MY HANDE asb stuur n windtjie die sweet raak swaar tussen vingers en bloed wil my hart gaan staan hierdie rit is kak hierdie rit raak kak laai my af en stuur n fokken briefie ek se dankie vir die ongerief hierdie brug is fuckt ons vandasie is fuckt Kraake tussen memories soos slange wat wag n Blikie doom en die Kerk gaan nie help nie stuur hulp van die dorp stuur die hele fokken dorp lat ek huff en puff soos die donker wolf soos die donker wolk soos die donker wolf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 20, 2021

Embed this episode

Ready to play

Donker Wolf

0:00 2:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bile_Phase?

This episode is 2 minutes long.

When was this Bile_Phase episode published?

This episode was published on April 20, 2021.

Can I download this Bile_Phase episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!