Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat episode artwork

EPISODE · Apr 20, 2022 · 2 MIN

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat

from AGRI NEWS NET

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die redes vir die jongste styging van vleispryse. Hy verduidelik ook die impak van die uitbraak van bek-en-klouseer op pryse. Hoewel beesvleispryse waarskynlik gaan daal in die winter, sal die aanvraag en aanbod deurslaggewend wees in die volgende paar weke. April is gewoonlik die maand met die laagste pryse vir stoorlammers. Bees- en lampryse kan dus dalings verwag en ná Junie/Julie weer te begin styg. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 20, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AGRI NEWS NET?

This episode is 2 minutes long.

When was this AGRI NEWS NET episode published?

This episode was published on April 20, 2022.

Can I download this AGRI NEWS NET episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!