‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2025 · 25 MIN

‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger

from Media24 · host Media24

Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom. Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank op sy lewe gehad het. In die episode sal jy meer hoor oor: Hoe ’n doodgewone dag gelyk het in die lewe van Edohan, die alkoholis; Edohan se “rock bottom”-oomblik; Sy ervaring van rehabilitasie en ook hoe hy daarna sterk bly staan het; Sy raad aan geliefdes van ’n alkoholis; en Sy getuienis dat herstel moontlik is.Indien jy met graag met Edohan wil gesels, kontak hom gerus op 084 570 0669 of stuur ’n e-pos na [email protected].

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger

0:00 25:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 25 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on June 22, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!