EPISODE · Mar 25, 2026 · 9 MIN
Drome word werklik: Brutney Singrew oor haar rol as Chelsea in Skemergrond
from OFM Nights · host OFM
Van ’n jong meisie in George met groot drome tot ’n sterk, geliefde karakter op die skerm – Brutney Singrew maak haar merk as Chelsea Kannemeyer in Skemergrond 🌼 In my onderhoud gesels sy oor Chelsea se groei, liefde, en hoe hierdie rol haar lewe verander het. Sy deel ook hoe dit voel om deel te wees van so ’n talentvolle span – en hoekom elke dag op stel soos familie voel. Moenie hierdie inspirerende gesprek misloop nie. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai. Die reeks is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
Embed this episode
NOW PLAYING
Drome word werklik: Brutney Singrew oor haar rol as Chelsea in Skemergrond
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.