EPISODE · Jan 30, 2017 · 6 MIN
DROOGTE
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
Hartverskeurende tonele van dooie skaap, bok en bees, droë damme en koedoes wat aan grensdrade hang, is wat mens teëkom in die distrikte van Jansenville en Steytlerville in die Oos Kaap. Boere hier in die sybokhaar hartklop van die wêreld, gaan gebuk onder die ergste droogte in honderd jaar. Dié droogte kan die vleis- en bokhaarbedryf ernstig knou. Veronica Fourie het van die plase besoek.
Embed this episode
Ready to play
DROOGTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.