Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika episode artwork

EPISODE · Nov 21, 2024 · 4 MIN

Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika

from AGRI NEWS NET

Die Kenhardt Boerevereniging het kuilvoer aangekoop om onder die boere te versprei, en ons is diep dankbaar vir die publiek se ondersteuning. Elke hart wat bloei vir die boer, sy vee word opreg waardeer.Terwyl ons saam met die boere hoop en bid vir reën, weet ons dat sommige dalk nie hierdie krisis sal oorleef nie. Maar met gemeenskapsamewerking en die land se steun, is daar steeds 'n vonkie hoop in Kenhardt.Mense wat skunking wil maak met voer of vervoer van voer of geld skenk om aankope te doen is welkom: BRING HOOP , Standard Bank, Tjek rekening, Rek No: 10209381971 Tak kode: 051001 verwysing Hoop/jou naam kontak persoon is : Chris van Biljon 082 961 6620 Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 21, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika

0:00 4:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AGRI NEWS NET?

This episode is 4 minutes long.

When was this AGRI NEWS NET episode published?

This episode was published on November 21, 2024.

Can I download this AGRI NEWS NET episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!