Edinburg | Skotland episode artwork

EPISODE · Oct 11, 2024 · 33 MIN

Edinburg | Skotland

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Cue die doedelsakke want die week gesels ons oor Edinburg saam met JP Solomon — ‘n trotse Paarliet wat al van kleins af gefassineerd is met Skotland. Ons word weggevoer na Edinburg waar ons dieper delf in die kultuur en milieu van hierdie middeleeuse juweel. Met soveel fasette, kan ons met oortuiging vir die trotse Skotte hulle oomblik van glorie gee vir hierdie magiese (en onheilspellende) stad.  Wandel wenke 📍 Royal Mile | Die bekendste straat in Edinburg wat hardloop van die Edinburg Kasteel tot by die Holyrood Paleis. Die straat is gevul met kleurvolle huisies, gesellige kafees, jolige pubs en warm lanterns.  Victoria Street | Nóg ‘n karaktervolle (en instaworthy) straat in Edinburg wat bleikbaar die inspirasie was vir Diagon Alley in Harry Potter.  Edinburg Kasteel | Die Edinburg Kasteel is vanselfsprekend op die lysie en is geleë as die middelpunt van die stad op Castle Rock. Dit was al van die 11de eeu ‘n koninklike woning in een of ander vorm. Arthur’s Seat | Die hoof heuwel in Edinburg wat ideaal is vir ‘n ligte stappie — dit was lank gelede ‘n vulkaan en is vernoem na die legende van Koning Arthur.  Holyrood Park | Die park rondom Arthur’s Seat waar mense lekker kan fiets ry, draf, stap, picnic en net die buitelig van die stad geniet. Leith | Die wemelende port dorpie net buite Edinburg wat perfek is vir ‘n dag-uitstappie. Geniet lekker seekos langs die waterfront en kyk uit vir die HMY Britannia — die voormalige koninklike seiljag wat ‘n spesiale episode in The Crown gehad het.  🧣 Kinloch Anderson | Die winkel in Leith wat spesialiseer in kilts en Skotse tartan al van 1868. Perfekte plek om jou Skotse serpie te kry. Museum Context | Vir al die Harry Potter fans daar buite, besoek hierdie winkel en museum as jy amptelik wil uitvind of jy Gryffindor of Slytherin is. 🍽️ Haggis | Soos wat ons afval het, het die Skotte haggis — ‘n tiepe sout pudding wat bestaan uit gemaalde skaap afval, oats en uie. Verbeel jou ‘n afval frikkadel. Skotse Whiskey | Vir die whiskey liefhebbers kan jy nie verkeerd gaan met die Skotse stapels Glenfiddich, Talikser en Johnny Walker. Santu Coffee | ‘n Baie lekker koffiewinkel vir die koffie connoisseurs. The Milkman | Nóg ‘n gesellige koffiewinkel om jou oggend fix te kry.  The Devil’s Advocate | ‘n Goeie restaurant om Skotse kos te probeer soos haggis en die gewone pub grub. Lekker geluister? Volg ons op Spotify en Apple Podcasts om elke week jou dosis reis inspirasie te kry.  

NOW PLAYING

Edinburg | Skotland

0:00 33:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 33 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on October 11, 2024.

What is this episode about?

Cue die doedelsakke want die week gesels ons oor Edinburg saam met JP Solomon — ‘n trotse Paarliet wat al van kleins af gefassineerd is met Skotland. Ons word weggevoer na Edinburg waar ons dieper delf in die kultuur en milieu van hierdie...

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!