Eerste 1 140 Malawiërs wat wil huis toe was onwettig in SA episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2026 · 0 MIN

Eerste 1 140 Malawiërs wat wil huis toe was onwettig in SA

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

Die Departement van Binnelandse Sake sê die eerste 1 140 Malawiese burgers wat by 'n repatriasie-sentrum in Durban verwerk is, was onwettig in Suid-Afrika. Verskeie lande het altesaam 2 745 burgers na hulle lande teruggeneem sedert president Cyril Ramaphosa se toespraak oor migrasie en onwettige immigrasie vroeër die maand. Adjunkminister Njabulo Nzuza sê diegene wat wettige status gehad het, is aangeraai om terug te keer na die gemeenskappe waar hulle gewoon het:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 15, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Eerste 1 140 Malawiërs wat wil huis toe was onwettig in SA

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on June 15, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!