EPISODE · Mar 24, 2022 · 43 MIN
Eerste Liefde Uitnodiging
from First Love Ministries - Podcast · host Henru Pieters
Jesus ons Bruidegom nooi ons uit om Hom ons Eerste Liefde te maak. In Openbaring 2:4 waarsku Jesus dat die kerk van Efesus hul eerste liefde verlaat het, en dat hulle moet vinnig bekeer en weer die eerste werke doen. Het ons dalk ons eerste liefde verlaat en die verwondering wat ons in die begin gehad het vir die Here Jesus?
What this episode covers

NOW PLAYING
Eerste Liefde Uitnodiging
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m