Efesiërs vir jou reis episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2026 · 1H 2M

Efesiërs vir jou reis

from Radio Pulpit · host Madeleine Venter

Paulus wou die gelowiges in Efese daarvan verseker dat hulle ook deel het aan God se verlossingsplan. Hy noem dit ’n geheimenis wat nou deur die Heilige Gees bekend gemaak word. Hierdie nie-Joodse Christene het ’n nuwe identiteit verkry die dag toe hulle die Here Jesus as hulle verlosser aangeneem het, en Paulus heg vier vergelykings hieraan. Madeleine gesels oor dié vier nuwe identiteite, daardie twee mooi gebede van Paulus en waarom dit nodig is om soms op jou knieë te bid, die wapenrusting van God, en hoe ’n heilige lewe lyk. Sy lees ook verder voor uit die boek Al Psalmend deur dr. Ronell Bezuidenhout.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Efesiërs vir jou reis

0:00 1:02:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 2 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on June 26, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!