EPISODE · Oct 9, 2020 · 37 MIN
Ek glo. Want my dominee sê so?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
Die vraag wat ons vir jou wil vra, is: "Waarom glo jy?" Is jou geloof gebasseer op gevoellens of geestelike ervarings? Of glo jy omdat jou dominee so sê? In hierdie week se gesprek kyk ons na die redes waarin die ou kerk van Handelinge vasgehou het as hulle fondasie van hulle geloof. Kuier lekker saam. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Embed this episode
NOW PLAYING
Ek glo. Want my dominee sê so?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.