EPISODE · Apr 22, 2026 · 8 MIN
'Ek het die Here in haar oë gesien,' sê Brendan Peyper ná verlowing
from Breakfast with Martin Bester · host Jacaranda FM
Ná die bekende sanger sy verlowing op sosiale media aangekondig het, het 'Breakfast with Martin Bester' met hom gesels oor die opwindende oomblik in sy lewe. Peyper het gesels oor die oomblik toe hy geweet het hy wil met Marise trou, hulle “klein verskilletjies,” en hoe die Here die middelpunt van hulle verhouding is.
Embed this episode
Ready to play
'Ek het die Here in haar oë gesien,' sê Brendan Peyper ná verlowing
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.