Ek het haar terug gekoop (Hosea deel 2) episode artwork

EPISODE · Jul 23, 2020 · 58 MIN

Ek het haar terug gekoop (Hosea deel 2)

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

Welkom by hierdie week se Community Kuiers gesprek. Hierdie week sluit ons die bespreking oor die boek van Hosea af. Ons fokus in hierdie gesprek is op die Gospel, en hoe die boodskap van Jesus aansluit by die boek van Hosea. As jy ons gesprekke geniet, deel met ander en stuur vir ons enige feedback.  Volgende week gesels ons oor "Verbonde" of "Covenants". So join ons asb. Time stamps Inleiding en recap hoofstuk 1 en 2 - (00:10) Oorsig oor die res van die boek van Hosea - (02:30) Hoekom het Hosea vir Gomer terug gekoop? - (06:53) Wie was Gomer en uit die aard van die saak, Israel, se ander mans? - (14:34) Wat is ’n verbond? Ons lees baie daarvan in hierdie boek. - (20:53) Wat beteken dit om God te ken? - (29:34) Ons lees dat daar ’n dag sal kom waar Israel weer vir David sal volg as koning. David is reeds jare oorlede. Van wie word hier gepraat? - (36:04) Wat is die ooreenkom tussen Hosea wat Gomer terug gekoop het, en wat Jesus vir ons kom doen het? - (45:50) Connecting the dots tussen Jona se verhaal oor Nineve, en Israel is Hosea se tyd - (49:10) Hoe maak ons die boek van Hosea van toepassing vandag? - (52:19) Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube: Community Kuiers! Besoek ons website vir nog materiaal, en blog inskrywings: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossiCreative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream:  https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 23, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Ek het haar terug gekoop (Hosea deel 2)

0:00 58:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 58 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on July 23, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!