EPISODE · Sep 17, 2021 · 14 MIN
Ek het my werk verloor: Wat nou van my pensioen?
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Ons begin 'n nuwe reeks op Nuuspod se gereelde Geldsake rubriek, waarin ons fokus op aftrede. Hierdie week gesels Izak en Corné Welman oor wat jy moet doen met jou pensioen as jy jou werk verloor het. LET WEL: Hierdie rubriek is slegs ter inligting en kan onder geen omstandighede gesien word as regs- of finansiële advies nie. Nader 'n regspraktisyn of finansiële adviseur as jy raad of advies nodig het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ek het my werk verloor: Wat nou van my pensioen?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.