EPISODE · Aug 8, 2022 · 2 MIN
Ekonomiese groei in SA - die aanbodkantaanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het my eerstejaarsstudente meer geleer oor hoe ons die ekonomie meet, spesifiek hoe groot dit is en of dit groei. Die maatstaf is natuurlik die Bruto Binnelandse Produk. Daar is ʼn verskeidenheid van faktore wat groei kan versnel of verlangsaam maar na ʼn bietjie beurtkrag het die klas verdaag sonder dat ons gepraat het oor hoe dit op die oomblik met ekonomiese groei gaan. Ek deel graag ʼn kort opsomming met almal, en begin met die aanbodkantaanwysers. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ekonomiese groei in SA - die aanbodkantaanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m