EPISODE · Aug 9, 2022 · 2 MIN
Ekonomiese groei in SA - die vraagkant-aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister se episode het kortliks verduidelik hoe lyk die aanwysers van die aanbodkant van die ekonomie, maar dit is net een kant van die storie. As mens iets wil sê oor die BBP en ekonomiese groeivooruitsigte moet jy ook die vraagkant verstaan – met ander woorde, verbruiksbesteding, investering, owerheidsbesteding en netto uitvoer. Hier is ʼn kort opsomming van daardie aanwysers. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ekonomiese groei in SA - die vraagkant-aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m