EPISODE · Mar 9, 2022 · 2 MIN
Ekonomiese groeisyfers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die vierde kwartaal van 2021 se bruto binnelandse produksyfers bekend gemaak. Die ekonomie het met 1,2% gegroei in die vierde kwartaal en met 4,9% vir die jaar as geheel. Ongelukkig kan die oorlog in die Oekraine is ʼn terugslag wees vir die herstel van die Suid-Afrikaanse ekonomie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Besigheidskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ekonomiese groeisyfers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m