EPISODE · Mar 4, 2022 · 1 MIN
Ekonomiese oorlogvoering
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons het hierdie week geleer dat die ekonomie ook saak maak in ʼn oorlog, dat bankoordragte en bomme vernietiging kan saai. Aan die begin van die week het ons dalk aan sanksies gedink soos in die 1980’s maatreels wat ʼn stadige wurggreep het op ʼn ekonomie. Toe het ons gesien wat gebeur toe die Russiese sentrale bank afgesny is van hulle buitelandse valutareserwes. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ekonomiese oorlogvoering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m