EPISODE · Jun 20, 2026 · 33 MIN
Eksamen-tyd
from Radio Pulpit · host Mercia Eksteen
Junie is sinoniem met eksamen. Regoor die land sit leerders met hul neuse diep in die boeke. Vir baie gesinne beteken hierdie tyd nie net harde werk nie, maar ook spanning. Vandag gesels Sanet Grobler van Illuminated Growth op Kopskuif en deel praktiese wenke om kinders én ouers te help. Eksamen gaan nie net oor punte nie – dit gaan oor groei, deursettingsvermoë en die ontwikkeling van vaardighede wat leerders vir die res van hul lewens sal gebruik.
What this episode covers

NOW PLAYING
Eksamen-tyd
No transcript for this episode yet