EPISODE · Jan 29, 2021 · 2 MIN
Elektrisiteitstariewe
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die grootste beperkinge op ekonomiese groei in Suid-Afrika is beurtkrag, en een die grootste skuldblootstellings in die openbare sektor is Eskom se skuldlas en daarom is enige energie-nuus van belang. Gister het die energie reguleerder Nersa na ʼn hofstryd aangekondig dat Eskom ʼn addisionele R6 miljard se inkomste van verbruikers mag verhaal. As dit alles hierdie jaar deel word van prysverhogings, kan elektrisiteitspryse met 10,95% styg. Daar is nog ander hofsake aan die gang oor die berekening van Eskom se toelaatbare inkomste wat later tot nog hoër elektrisiteitpryse kan lei. Maar dit is nie die einde van die storie nie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Elektrisiteitstariewe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m