EPISODE · Aug 8, 2021 · 15 MIN
Elvis Blue praat oor koffie, fietsry en sy nuwe album
from Nuuspod · host Izak du Plessis
In die nuutste aflewering van die Talon Tools reeks gesprekke met inspirerende mense, gesels Teresa met die bekende sanger Elvis Blue oor sy langverwagte nuwe album, "Meer as genoeg", wat op 30 Julie vrygestel word. Na sy eie stryd met COVID-19 en die musiekindustrie wat hard getref is, het hy 'n nuwe uitkyk op die lewe gekry. Hierdie album gaan juis daaroor - die klein dingetjies wat meer werd is as al die goud in die wêreld.
Embed this episode
NOW PLAYING
Elvis Blue praat oor koffie, fietsry en sy nuwe album
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.