EPISODE · Aug 28, 2022 · 13 MIN
En die Oscar gaan aan... Nick White!
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Suid-Afrika het 'n rampspoedige naweek op die verskeie sportvelde beleef, en Nick White se Oscar vertoning het gemaak dat Faf de Klerk 'n geel kaart gekry het. Nuuspod kyk na die treurige vertonings van die Suid-Afrikaanse spanne. Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions. Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
En die Oscar gaan aan... Nick White!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.