EPISODE · Oct 11, 2022 · 2 MIN
En die wenners van die 2022 Nobelprys is...
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die 2022 Nobelprys vir Ekonomie is gister toegeken aan Ben Bernanke, Douglas Diamond en Philip Dybvig vir hulle werk oor die bankwese. Bernanke is bekend vir sy rol as voorsitter van die VSA se Federale Reserwebank ten tye van die 2008/09 wêreld finansiële krisis, maar het voor dit as professor ʼn aantal invloedryke artikels gepubliseer, spesifiek oor die Groot Depressie. Die Diamond en Dybvig model is die basis van hoe ekonome dink oor finansiële intermediasie. Tyler Cowan en Alex Tabarrok gee op die Marginal Revolution blog ʼn oorsig van die wenners se werk. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
En die wenners van die 2022 Nobelprys is...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m