Energie uit die lug. Hersenskim of toekomstige moontlikheid episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2025 · 5 MIN

Energie uit die lug. Hersenskim of toekomstige moontlikheid

from Môre onder die Soeklig · host Dr Rianne van Vuuren

Terwyl elektrisiteit met ensiem- en proteïengebaseerde prosesse uit “dun lug” gemaak kan word, bly die slegte nuus dat dit nie tot die einde van beurtkrag sal lei nie, weens die uitdagings wat aan die opskaling van hierdie deurbrake gestel word, wat steeds buite bereik bly. Die goeie nuus is ten minste dat innoverende en baanbrekende toepassings vir 'n veelvoud van toestelle en tegnologieë wat 'n impak op baie velde het, baie waarskynlik blyk. Môre onder die Soeklig · YouTube - More onder die Soeklig · Afrikaans.Radio

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 18, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Energie uit die lug. Hersenskim of toekomstige moontlikheid

0:00 5:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Môre onder die Soeklig?

This episode is 5 minutes long.

When was this Môre onder die Soeklig episode published?

This episode was published on August 18, 2025.

Can I download this Môre onder die Soeklig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!