EPISODE · Sep 17, 2020 · 2H 49M
Enjoy [Afrikaans] - Oupa Zombie from Jaco Jacobs
from Connect to Top-Rated Audiobook Collection in High Quality · host Jaco Jacobs
Please visit https://thebookvoice.com/podcasts/1/audiobook/454291 to listen full audiobooks. Title: [Afrikaans] - Oupa Zombie Author: Jaco Jacobs Narrator: Jaco Jacobs Format: Unabridged Audiobook Length: 2 hours 49 minutes Release date: September 17, 2020 Ratings: Ratings of Book: 4 of Total 1 Ratings of Narrator: 5 of Total 1 Genres: Non-fiction Publisher's Summary: Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry! Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Enjoy [Afrikaans] - Oupa Zombie from Jaco Jacobs
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m