EPISODE · Aug 1, 2023 · 33 MIN
Ep 128 Kry jou vreugde terug na ‘n geliefde se selfdood
from Calm, Clear & Helpful · host Mariette Snyman
Om 'n geliefde te verloor beteken nie die wond sal nooit genees nie, sê "grief coach" en skrywer Marlene Potgieter. Toe haar seun 11 jaar gelede sy lewe beëindig het, het haar pad van rousmart begin. Sy praat oor die skok, skaamte, woede, misplaaste skuldgevoelens, ervaring van verwerping, en hoekom rousmart nie net ‘n toestand is nie, maar ook ‘n werkwoord. www.mariettesnyman.co.za · www.hooptydensrousmart.co.za · Hierdie episode se podcast-notas en foto's · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep 128 Kry jou vreugde terug na ‘n geliefde se selfdood
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.