EPISODE · Aug 6, 2024 · 31 MIN
Ep. 175 Die glans van mode en skoonheid - en gewone vreugdes
from Calm, Clear & Helpful · host Mariette Snyman
Wanneer is ‘n vrou mooi? Kan elkeen van ons stylvol leef? Entrepreneur Suzanne Kotze gesels oor die geboorte van Stylvol.co.za ná die sluiting van die vrouetydskrif waar sy as skoonheidsredakteur gewerk het, die geheim van ‘n goeie vennootskap, en hoe sy die glanswêreld met ma-wees en ‘n bedrywige skedule versoen. www.mariettesnyman.co.za · stylvol.co.za · Hierdie episode se potgooi-notas en foto's · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 175 Die glans van mode en skoonheid - en gewone vreugdes
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.