EPISODE · Mar 11, 2025 · 57 MIN
Ep 201 Julian Jansen: ‘n bietjie 60 wees, innige liefde en aftree of nie
from Calm, Clear & Helpful · host Mariette Snyman
Joernalis Julian Jansen praat openhartig oor die lewe ná 60 – ‘n ander werksritme, ‘n nuwe benadering teenoor toksiese mense en Cecelia Jacobs, die “nommerpas vrou.” Hy gesels oor sy 3 grootste persoonlike traumas, hoe om ‘n konstruk van lewensuitdagings in groei en persoonlike geluk te omskep, en die wens om jou kinders in jou hande te hou. www.mariettesnyman.co.za · Hierdie episode se potgooi-notas en foto's · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
Embed this episode
Ready to play
Ep 201 Julian Jansen: ‘n bietjie 60 wees, innige liefde en aftree of nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.