EPISODE · Jun 10, 2025 · 59 MIN
Ep. 213 Philip Liebenberg: ouer word, identiteitsvorming, afhanklikheid en begeerlikheid
from Calm, Clear & Helpful · host Mariette Snyman
Verliese gekoppel aan ouer word - byvoorbeeld van liggaamskrag, ‘n jeugdige voorkoms, verhoudings, onafhanklikheid en werkstatus & -relevansie - dwing ons om ons identiteit aan te pas. Skrywer, spreker en spirituele begeleier Philip Liebenberg gesels oor kopskuiwe wat dit makliker kan maak, hoe om liggaamlikheid van binne te beleef, en hoe om steeds begeerlik te voel. www.mariettesnyman.co.za · Tweerigting op YouTube · Hierdie episode se potgooi-notas en foto · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 213 Philip Liebenberg: ouer word, identiteitsvorming, afhanklikheid en begeerlikheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.