Ep. 224 Chanette Paul: ‘n nuwe roman, passievolle tonele en wanopvattings oor skryf episode artwork

EPISODE · Sep 9, 2025 · 1H 7M

Ep. 224 Chanette Paul: ‘n nuwe roman, passievolle tonele en wanopvattings oor skryf

from Calm, Clear & Helpful · host Mariette Snyman

Ná 51 romans daag moedswillige karakters, vertwyfeling en die gevaar van selfplagiaat haar steeds uit, sê die bekroonde romanskrywer Chanette Paul. Sy praat oor haar jongste roman, “Déjà Vu,” die onvoorsiene verband tussen haar storie en ‘n moord in Australië, die skryf van vurige tonele en haar eie ervaring van prekognisie. Chanette verduidelik hoe die debat oor die waarde van Afrikaanse literêre werk versus ontspanningsfiksie benader kan word en wys op ‘n wanopvatting rakende skrywers wat dalk nét gegrond is... www.mariettesnyman.co.za · Hierdie episode se potgooi-notas en foto · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 9, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Ep. 224 Chanette Paul: ‘n nuwe roman, passievolle tonele en wanopvattings oor skryf

0:00 1:07:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Calm, Clear & Helpful?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this Calm, Clear & Helpful episode published?

This episode was published on September 9, 2025.

Can I download this Calm, Clear & Helpful episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!