EPISODE · Jan 23, 2024 · 23 MIN
Ep. 9 - Om te sterf voor jou dood (dr. Johan Pienaar)
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
Sommige mense gaan dood voor hul sterfdatum… ’n Mens se pad kruis gereeld met iemand wat nog lewe, maar tog in hul binneste eintlik al begin sterf het... iemand wat hul lus vir die lewe heeltemal verloor het. Dit is iemand wat maar net in die lewe dryf, soos ’n houtstomp in ’n rivier. Hoekom is dit so, en hoe moet ons waak daarteen om hierdie punt te bereik? Om ons hiermee te help, gesels ons met dr. Johan Pienaar van Pretoria. Hy was, voor sy aftrede, by NG Kerk Riviera in Pretoria ’n predikant, en het ’n groot liefde daarvoor om spanne te help met persoonlike- en groepsontwikkeling.
NOW PLAYING
Ep. 9 - Om te sterf voor jou dood (dr. Johan Pienaar)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m