Episode 1.1 - Wat om te verwag episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2025 · 6 MIN

Episode 1.1 - Wat om te verwag

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

Welkom by die eerste bonus-episode van Ewe Anders! In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor wat om te verwag deur die loop van die Ewe Anders podcast.By Ewe Anders gesels ons oor al die dinge wat ons lewens interessant en soms uitdagend maak – van roetine versus spontaniteit, die verskille tussen enkellewe en getroude lewe tot eerlike gesprekke oor ADHD en angs. Ons delf ook in hoe die samelewing ons identiteit en waardes vorm, deel ons reis-ervarings, gesels oor beroepsveranderinge, en die onsekerheid wat grootmenswees soms bring.Ons release elke tweede Dinsdag ’n nuwe episode, en in elke episode fokus ons op een tema. Ons brei uit op onderwerpe waarvan julle in ons eerste episode al ’n voorsmakie gekry het.Subscribe gerus, en sluit by ons aan elke tweede Dinsdag vir Ewe Anders!Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 29, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 1.1 - Wat om te verwag

0:00 6:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 6 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on April 29, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!