EPISODE · Oct 30, 2024 · 10 MIN
Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC)
from Tax Break in Afrikaans · host Pieter van der Zwan
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by [email protected].
NOW PLAYING
Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m