Episode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2024 · 25 MIN

Episode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

In hierdie episode van Kerkbode Kollig, gesels ons oor geloof in tye van tragedie en verlies. Ds Christo Nel van Welkom vertel van die hartseer, maar ook verstommende ondersteuning wat hulle as gemeenskap ervaar het na ‘n busongeluk waarin ses tieners dood is. Die nuwe moderator van die Wes-Kaapland, ds Marinus Theron, deel ‘n paar gedagtes oor gemeentes se uitdaging met roeping. Die Stellenbosse teoloog en skrywer, prof Cas Wepener, vertel waaroor gaan die boek, Lamenting for change: Worship and preaching for social impact, Resources for a season of lament in service of hope wat hy saam met sy kollega uit die VGK, dr Dawid Mouton, saamgestel het vir gemeentes se gebruik tydens Lydenstyd.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 17, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop

0:00 25:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 25 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on February 17, 2024.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!