Skip to content
Episode 101. - Philip de Vos episode artwork

Mar 23, 2017 1 hr 32 min

Episode 101. - Philip de Vos

from WAT Met Willim Welsyn Podcast Hosted by Willim Welsyn

Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 karakterrolle in operas vertolk. Hy het reeds 25 boeke gepubliseer en het verskeie literêre pryse vir sy skryfwerk ontvang. Hy kom kuier in die garage waar hy en Willim hulle eie kreatiewe prosesse probeer uitfigure. Hy gesels ook oor die verhouding met sy ouers, sy kreatiewe verhouding met illustreerder Piet Grobler, al die vername mense wat hy al afgeneem het vir sy fotoboek Milieu, Mozart en... Moemin.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Episode 101. - Philip de Vos

0:00 1:32:58

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 32 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on March 23, 2017.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.