EPISODE · Apr 20, 2017 · 1H 44M
Episode 105. - Schalk Joubert
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Die baskitaarspeler Schalk Joubert is een van Suid-Afrika se mees gesoute en veelsydige live en studio musikante. Hy’s ook ’n producer en ’n vervaardiger en het al op meer albums en feeste gespeel as wat die average listener probably geluister of bygewoon het. Schalk kom kuier in die garage en gesels oor sy musikale en vriendskaplike collaborations met, onder andere, Valiant Swart, Koos Kombuis, David Kramer en Gert Vlok Nel. Hy’t selfs al vir Bob Dylan ge-open en ’n kak jam session saam met Ginger Baker oorleef. Strap yourself in.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 105. - Schalk Joubert
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.