EPISODE · Jul 7, 2015 · 1H 23M
Episode 11. - Kobus de Kock Jnr.
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Kobus de Kock Jnr. is die bebaarde Sonic The Hedgehog frontman van daai explosive Pretoria rock band: Black Cat Bones. Kobus kom maak ’n draai in die Kaap om PR te doen vir die Blood Brothers supergroup en hy pull ook toe sommer in by die garage om sy storie met ons te deel. Het jy geweet hy was eers ’n drummer in ’n band saam met Jan Blohm voor Jan Blohm “Jan Blohm” was? Daar’s ’n paar cool stories oor sy two-piece jam sessions op die plaas saam met Noddie, sy solo kustoere en die ontstaan van die Black Cat Bones. En natuurlik gesels ons ook oor die Blood Brothers. Lekker luister.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 11. - Kobus de Kock Jnr.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m