EPISODE · Jul 20, 2017 · 1H 27M
Episode 118. - Michelle Nolte - Dorpstraat Revisited (Deel 4)
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel Michelle hoe dit was om groot te raak met Valiant Swart as ouer boetie, hoe sy by die bank en toe by ’n wynplaas gewerk het en toe eventueel saam met Anita (Bredenkamp) Cilliers die Teater oorgeneem het by Rohan en Eldré Strydom. (Bestel gerus my nuwe album BLITZKRIEK by [email protected] of kry hom op iTunes.)
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 118. - Michelle Nolte - Dorpstraat Revisited (Deel 4)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m