Episode 119. - Danie Du Toit van Spoegwolf episode artwork

EPISODE · Jul 27, 2017 · 1H 37M

Episode 119. - Danie Du Toit van Spoegwolf

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Danie du Toit is die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van Spoegwolf, ’n Stellenbosch-based band met hulle wortels diep geanker in die oksels van die Paarl. Danie kom kuier in die garage om te gesels oor hulle nuwe album Die Donker Toring, sy kinderdae op die Paarl, sy eerste band Ysterkoei wat destyds Rockspaaider gewen het en hoe sy ouers vir hom en sy broer Moskou ondersteun het om musiek te maak. Hy gesels ook oor hoe sy ma Tertia Du Toit, ’n bekende kunstenaar, Spoegwolf se album art gemaak het en nog vele meer. Bestel vir jou 'n Blitzkriek CD by [email protected]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 27, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 119. - Danie Du Toit van Spoegwolf

0:00 1:37:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 37 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on July 27, 2017.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!