EPISODE · Sep 23, 2025 · 59 MIN
Episode 12 - Werk, rus, herhaal: Jou gids tot micro-retirement
from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen
In hierdie episode duik Ricia en Mia in die fassinerende konsep van Micro Retirement — ’n vars manier om na werk en rus te kyk. Ricia deel haar persoonlike ervaring met micro retirement en gee praktiese raad oor hoe om dit realisties te benader en vooruit daarvoor te beplan.Ons gesels oor wat hierdie term werklik beteken, hoe dit verskil van tradisionele aftrede, en of dit ’n haalbare opsie is vir mense in verskillende lewensfases. Is dit net ’n modeverskynsel, of iets wat jy in jou eie lewe kan integreer?As jy al ooit gevoel het jy kort ’n breek van die roetine, of wonder hoe jy werk en rus meer gebalanseerd kan benader – is hierdie episode vir jou.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 12 - Werk, rus, herhaal: Jou gids tot micro-retirement
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.