EPISODE · Sep 21, 2017 · 1H 57M
Episode 127. - Dirkie 'Porra' van der Merwe
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Porra van der Merwe is main-man by DPK, 'n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook 'n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel vir Willim 'n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe 'n ding lekker te reël. Bestel Willim se nuwe album Blitzkriek by [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 127. - Dirkie 'Porra' van der Merwe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.