EPISODE · Jul 21, 2015 · 1H 47M
Episode 13. - Riku Lätti
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
----more----Riku Lätti kan dalk net die mees veelsydigste liedjieskrywer in Afrikaans wees. Hy kom klim diep binne Willim se garage se hart in met lieflike stories soos die keer toe hy vir Marlene van Niekerk ‘n kabaret geskryf en opgevoer het, hoe Radio Lava se concept album nou nog harte steel, hoe Gert Vlok Nel en Piet Botha deel was van die spark wat Die Wasgoedlyn begin het, en, en, en. Iets oor Steve Hofmeyr en iets oor Laurika Rauch. Hierdie gesprek is uit die boonste rakke. En oja, jy kan 'n Wasgoedlyn album wen. Befok.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 13. - Riku Lätti
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.