EPISODE · Mar 29, 2021 · 53 MIN
Episode 132: Roland van der Walt
from Klipkouers · host Jacques Basson
Om entrepreneurskap, tegnologie en bemarking byeen te bring is Roland van der Walt se kos. Hy is passievol daaroor om voortdurend nuwe oplossings te vind vir die wêreld se immer-ontwikkelende vraagstukke. Met meer as twee dekades se ervaring in bemarking en verkope, waarvan ‘n hele paar jaar oorsee, dien en bestuur Roland verskeie maatskappye op direksie-vlak, insluitende Rateweb, GoRugged en RaakRof, en, natuurlik, die moedermaatskappy Instacom, wat fokus op Push-to-Talk tegnologie. Roland van der Walt is inderdaad ‘n reeks-entrepreneur, met ‘n oneindige stroom van nuwe idees en die bemarkingsvernuf om daardie idees te verkoop. Webwerf
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 132: Roland van der Walt
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.