Episode 134: Prof. De Wet Swanepoel episode artwork

EPISODE · May 17, 2021 · 1H 27M

Episode 134: Prof. De Wet Swanepoel

from Klipkouers · host Jacques Basson

De Wet Swanepoel het homself nie alleen die afgelope paar dekades onderskei as ‘n vooraanstaande kundige op die gebied van oudiologie nie, maar sy ondernemingsinstinkte het een van die wêreld se suksesvolste digitale gehoor-gesondheidsondernemings tot gevolg gehad. De Wet, ‘n Professor in oudiologie aan Tuks, is die stigter en wetenskaplike adviseur van die hearX-groep, ‘n gehoor-gesondheidsfirma wat bekostigbare toegang tot gehoorversorging bied deur die aanwending van slim digitale gesondheidsoplossings wat enigiemand, op enige plek, kan gebruik. Volgens De Wet, het hearX in 2015 ontstaan as ‘n sosiale onderneming, en onlangs ‘n allemintige US$8.3 miljoen Reeks-A fondsinsameling voltooi. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 134: Prof. De Wet Swanepoel

0:00 1:27:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 27 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on May 17, 2021.

What is this episode about?

De Wet Swanepoel het homself nie alleen die afgelope paar dekades onderskei as ‘n vooraanstaande kundige op die gebied van oudiologie nie, maar sy ondernemingsinstinkte het een van die wêreld se suksesvolste digitale gehoor-gesondheidsondernemings...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!