Episode 136: Koos Janse van Rensburg episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2021 · 58 MIN

Episode 136: Koos Janse van Rensburg

from Klipkouers · host Jacques Basson

Koos Janse van Rensburg is ‘n gebore en getoë Vrystater, maar het, nadat hy sy BCom-graad aan UOVS verwerf het en 15 jaar as ‘n ouditeur in Betlehem gewerk het, etlike jare in die Wes-Kaap deurgebring, uiteindelik as bedryfsdirekteur van Kaap Agri. Hy het 15 jaar gelede egter teruggekeer Vrystaat toe, toe hy as Besturende Direkteur van VKB in Reitz aangestel is. Koos praat padlangs oor die 150-jarige geskiedenis van koöperatiewe landboubesighede, soos VKB, in Suid-Afrika, en hy wil graag sien dat VKB as maatskappy homself as die onbetwiste leier in plaaslike landboubesigheid vestig. Webwerf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 7, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 136: Koos Janse van Rensburg

0:00 58:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 58 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on July 7, 2021.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!