Episode 138: Quentin van den Heever episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2021 · 57 MIN

Episode 138: Quentin van den Heever

from Klipkouers · host Jacques Basson

Die Synthetic Latex Company (SLC) is ‘n sleutelspeler in die SA chemiese industrie. Besturende direkteur en mede-eienaar, Quentin van den Heever, vertel van SLC se oorsprong as ‘n gesamentlike onderneming met Rivertex SA in 1967, en hoe hulle hulself 50 jaar later as ‘n onafhanklike maatskappy kon posisioneer. SLC spesialiseer in die vervaardiging van lateks polimere vir die verf-, konstruksie-, papier & bord- en mat & tekstiel-industrie, en het uitgebrei na chemiese verspreiding, geïntegreerde pakhuise, industriële skoonmaakdienste, tolvervaardiging, grootmaat stoor en stofonderdrukking. Hulle beskik ook oor ‘n samewerkingsruimte, naamlik WorkZone@SLC, terwyl die Shared Services Company (SSC) ‘n opwindende inisiatief is wat korporatiewe dienste bied aan entrepreneurs. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 138: Quentin van den Heever

0:00 57:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 57 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on August 25, 2021.

What is this episode about?

Die Synthetic Latex Company (SLC) is ‘n sleutelspeler in die SA chemiese industrie. Besturende direkteur en mede-eienaar, Quentin van den Heever, vertel van SLC se oorsprong as ‘n gesamentlike onderneming met Rivertex SA in 1967, en hoe hulle...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!