Episode 14 - Deel 2: As kind, as ouer episode artwork

EPISODE · Oct 21, 2025 · 1H 4M

Episode 14 - Deel 2: As kind, as ouer

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In dié episode gesels Mia en Ricia oor die reëls waarmee hulle grootgeword het – van die kinder tafel tot die Tandemuis – en hoe hulle as grootmense van vandag dalk dinge bietjie anders sou doen.Hulle delf in vrae soos: • Moet kinders nog steeds aan ‘n aparte tafel sit? • Is daar plek vir Kersvader én eerlikheid? • Hoeveel sakgeld is genoeg, en hoe leer ons kinders oor begroting? • Is screentime altyd die vyand? • En wat van hare kleur en tattoos – rebellie of selfuitdrukking?Dis ’n eerlike, humoristiese en soms diep gesprek oor hoe die wêreld verander het, en hoe ouer word beteken om jou eie reëls te heroorweeg. Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 21, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 14 - Deel 2: As kind, as ouer

0:00 1:04:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 1 hour and 4 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on October 21, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!