Episode 140: Pieter Geldenhuys episode artwork

EPISODE · Sep 9, 2021 · 1H 19M

Episode 140: Pieter Geldenhuys

from Klipkouers · host Jacques Basson

Pieter Geldenhuys is ‘n bekroonde akademikus en geleentheidspreker met ‘n uitgebreide kennis van innovasie, toekomstige tendense en tegnologiese ontwikkeling. Sy gewildheid as spreker spruit uit sy vermoë om die verlede en hede te kombineer, ten einde ons in te lig oor die toekoms. Pieter is ‘n internasionaal befaamde futuris, en stigter en direkteur van die Institute for Technology Strategy and Innovation - ‘n organisasie wat top maatskappye help om hul innoverende potensiaal te ontgin. Pieter het ‘n MBA verwerf aan die NWU Besigheidskool, en dien tans ook as dosent in Tegnologie Strategie aan die Besigheidskool. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 140: Pieter Geldenhuys

0:00 1:19:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 19 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on September 9, 2021.

What is this episode about?

Pieter Geldenhuys is ‘n bekroonde akademikus en geleentheidspreker met ‘n uitgebreide kennis van innovasie, toekomstige tendense en tegnologiese ontwikkeling. Sy gewildheid as spreker spruit uit sy vermoë om die verlede en hede te kombineer, ten...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!