EPISODE · Sep 24, 2021 · 1H 4M
Episode 142: Melanie van Rooy
from Klipkouers · host Jacques Basson
Bemarking is nie bloot ‘n integrale deel van besigheidsukses nie. Dit is die besigheid. Melanie van Rooy staan aan die hoof van bemarking by Clicks, en was vroeër in dieselfde hoedanigheid betrokke by sowel Makro SA as Dis-Chem. Met ‘n doktorsgraad in ekonometrie, het sy ‘n passie vir bemarkingsanalise ten einde verbruikersgedrag beter te verstaan en bemarkingstrategieë te verbeter. En, Melanie, wat ‘n paar jaar gelede by die dood omgedraai het vanweë ‘n gewas in haar kolon, beskou haar besluit om ‘n MBA te voltooi aan die NWU Besigheidskool, as die insiggewendste hupstoot vir haar loopbaan in die korporatiewe wêreld... Webwerf
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 142: Melanie van Rooy
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.