Episode 143: Dr Cobus Oosthuizen episode artwork

EPISODE · Oct 8, 2021 · 1H 11M

Episode 143: Dr Cobus Oosthuizen

from Klipkouers · host Jacques Basson

Die mens is nie veronderstel om ’n gevangene van ’n voorafbepaalde stel keuses te wees nie, aangesien die toekoms ’n magdom van uitkomste bied. Aldus Dr Cobus Oosthuizen, dekaan van die Milpark Business School in Johannesburg. Cobus is ’n deskundige op die gebied van leierskap, entrepreneurskap en strategie. Die voltooiing van sy MBA aan die NWU Besigheidskool het Cobus se horisonne dramaties verbreed, en die droom om ’n besigheidskool te lei, en ’n agent van positiewe verandering te word, laat posvat. Hy glo dat die leermeester self meer leer wanneer hy ander leer, en dat jy bloot ’n ontdekkingsreis fasiliteer wat ook jou eie intellek strek. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 143: Dr Cobus Oosthuizen

0:00 1:11:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 11 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on October 8, 2021.

What is this episode about?

Die mens is nie veronderstel om ’n gevangene van ’n voorafbepaalde stel keuses te wees nie, aangesien die toekoms ’n magdom van uitkomste bied. Aldus Dr Cobus Oosthuizen, dekaan van die Milpark Business School in Johannesburg. Cobus is ’n...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!